| Modulekode | AFT 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Aspekte van die literatuur van isiNdebele/isiZulu/Sepedi/Setswana soos die kritiese analise van ‘n dramatiese werk en poësie (uitgesoekte gedigte). |
| Modulekrediete | 30.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie Fakulteit Opvoedkunde |
| Voorvereistes | NDE 310/SEP 310/ZUL 310/STW 310 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Afrikatale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App